Gwen Stefani

Gwen Stefani
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Stefani in 2011

Geboortenaam Gwen Renée Stefani
Geboorte 3 Oktober 1969 (1969-10-03)
Fullerton, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Blake Shelton (2015–nou)
Kinders 3
Beroep(e) Sanger en aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gwen Stefani (gebore 3 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy is bekend as die voorsanger van die musiekgroep No Doubt. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zoolander (2001), The Aviator (2004), Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), en Trolls (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy